Added Afrikaans translation of README.md

This commit is contained in:
Jans Rautenbach 2021-04-08 10:21:40 +02:00
parent 5ee075f369
commit ee596c7655
No known key found for this signature in database
GPG Key ID: 2C19123C61D56874
2 changed files with 48 additions and 2 deletions

46
README_AF.md Normal file
View File

@ -0,0 +1,46 @@
# 'n Ope brief ter ondersteuning van RMS.
Om te onderteken, **klik [hier](https://github.com/rms-support-letter/rms-support-letter.github.io/new/master/_data/signed)** en benoem die leêr `<gebruikersnaam>.yaml` (vervang `<gebruikersnaam>` met jou gebruikersnaam). Laat die leêr die volgende bevat:
```yaml
name: <jou naam hier (opsioneel jou organisasie)>
link: <skakel na jou profiel of webtuiste>
```
Sonder die `<>`.
Byvoorbeeld:
```yaml
name: Example name (Good company)
link: https://github.com/example_username
```
Moet nie `<>` of enige nie-ascii simbole in die leêr gebruik nie (dit beteken geen leestkens soos kappies, akkutte of gravisse nie). As jy jou epos-adres as skakel wil gebruik, maak seker jy sit die teks `mailto:` voor jou adres. As jy kan, gebruik asseblief jou regte naam en sit die organisasie waarmee jy geaffilieerd is in hakkies daarby.
Klik dan op **Propose new file** en gaan dan deur die daaropvolgende blaaie om 'n merge request te maak.
Alternatiewelik, vurk en kloon hierdie repository, maak die leêr `_data/signed/<gebruikersnaam>.yaml` jouself, en commit en maak dan 'n pull request.
As jy die ope brief **sonder Github** wil ondersteun, gaan hier: https://codeberg.org/rms-support-letter/rms-support-letter/issues/1, of stuur 'n signed patch aan [signrms@prog.cf](mailto:signrms@prog.cf) of [~tyil/rms-support@lists.sr.ht](mailto:~tyil/rms-support@lists.sr.ht).
As jy visuele hulp benodig, kyk [hierdie](https://invidious.snopyta.org/watch?v=1lz5S5oS8CU) video.
Laat ons die toon verm en professioneel hou.
As jy kan, oorweeg dit om díe brief in jou forums en sosiale media te versprei. Laat weet ook asseblief joernaliste wie jy dink behulpsaam aan ons saak kan wees.
**Alle handtekeninge sal binne 12 ure verwerk word. Dit as gevolg van hoë volumes pull requests.**
## Kletskamers
- **Matrix:** [+free-rms:matrix.org](https://matrix.to/#/+free-rms:matrix.org)
- **IRC:** #free-rms on [freenode](https://freenode.net) ([webchat](https://kiwiirc.com/client/irc.freenode.net/#free-rms)) (Jabber gateway : `#free-rms%chat.freenode.net@biboumi.marc-o.win` )
- **XMPP/jabber:** [support-rms@conf.marc-o.win](xmpp:support-rms@conf.marc-o.win?join)
- **Discord:** https://discord.gg/7FWkxG4CsU
- **Telegram:** https://t.me/free_rms
## Kontak
As jy 'n lid van die pers is kan jy ons by die onderstaande epos-adres kontak:
- rms-support-letter@protonmail.com

View File

@ -1,7 +1,7 @@
---
layout: signed
title: 'n Ope brief in ondersteuning van Richard M. Stallman
description: 'n Ope brief in ondersteuning van Richard Matthew Stallman se herinstelling aan die Free Software Foundation
title: 'n Ope brief ter ondersteuning van Richard M. Stallman
description: 'n Ope brief ter ondersteuning van Richard Matthew Stallman se herinstelling aan die Free Software Foundation
image: /assets/social-media-preview.png
locale: af_ZA
twitter: