rms-support-letter.github.io/README_AF.md

2.3 KiB

'n Ope brief ter ondersteuning van RMS.

Om te onderteken, klik hier en benoem die leêr <gebruikersnaam>.yaml (vervang <gebruikersnaam> met jou gebruikersnaam). Laat die leêr die volgende bevat:

name: <jou naam hier (opsioneel jou organisasie)>
link: <skakel na jou profiel of webtuiste>

Sonder die <>.

Byvoorbeeld:

name: Example name (Good company)
link: https://github.com/example_username

Moet nie <> of enige nie-ascii simbole in die leêr gebruik nie (dit beteken geen leestkens soos kappies, akkutte of gravisse nie). As jy jou epos-adres as skakel wil gebruik, maak seker jy sit die teks mailto: voor jou adres. As jy kan, gebruik asseblief jou regte naam en sit die organisasie waarmee jy geaffilieerd is in hakkies daarby.

Klik dan op Propose new file en gaan dan deur die daaropvolgende blaaie om 'n merge request te maak.

Alternatiewelik, vurk en kloon hierdie repository, maak die leêr _data/signed/<gebruikersnaam>.yaml jouself, en commit en maak dan 'n pull request.

As jy die ope brief sonder Github wil ondersteun, gaan hier: https://codeberg.org/rms-support-letter/rms-support-letter/issues/1, of stuur 'n signed patch aan signrms@prog.cf of ~tyil/rms-support@lists.sr.ht.

As jy visuele hulp benodig, kyk hierdie video.

Laat ons die toon verm en professioneel hou.

As jy kan, oorweeg dit om díe brief in jou forums en sosiale media te versprei. Laat weet ook asseblief joernaliste wie jy dink behulpsaam aan ons saak kan wees.

Alle handtekeninge sal binne 12 ure verwerk word. Dit as gevolg van hoë volumes pull requests.

Kletskamers

Kontak

As jy 'n lid van die pers is kan jy ons by die onderstaande epos-adres kontak: